Hi Therese, ek het op 05 Jan begin en vandag presies vier weke later het ek 12.8kg verloor en my sentometer verlies staam op 46cm. Ek hoef seker nie vir jou te se hoe ek voel daaroor nie. In ekstase is maar een beskrywing.

Dankie vir die motiverings nuusbriewe – dit help baie EN vir julle persoonlike motivering ook.